201 in stock

X3DE Pretoria KIDSKAMP 3-5 Julie 2026 (9-13 jaar)

3 Dag Kinderkamp 3-5 Julie 2026

  • Kamp aankoms: Vrydag 3 Julie 14:00-16:30
  • Kamp Begin: Vrydag 3 Julie 17:00
  • Kamp maak klaar: Sondag 5 Julie 12:00

 

Whatsapp Navrae: 0640876376 / 0835000037 / 0815118706

Kanselasies:  Stuur `n boodskap na hallo@x3dejeug.co.za indien U nie die kamp kan bywoon nie.

Click op “Event Details” vir meer informasie en wat om saam te bring.

R295.00

Availability: 201 in stock

SKU: PTA-J-K-1 Categories: ,

X3DE Jeug- en Kinderkampe is `n interkerklike kamp met `n sterk evangelistiese aanslag.

Eksderde Jeugkampe streef daarna om soveel moontlik jongmense se lewens permanent te verander sodat hulle ‘n verskil sal maak in hulle gesinne en gemeenskappe. Ons help die jeug om te fokus op die positiewe dinge in die lewe en om te heers oor hulle omstandighede deur lesings, sport en speletjies, sodat vandag se jeug hulle volle potensiaal kan uitleef.

Die jeug van vandag het ‘n groot aanslag vanuit die wêreld, maar daar is NIKS wat te groot is vir God nie. Daarom moet tieners weet dat hulle tot ALLES in staat is deur Christus Jesus wat hulle die krag gee.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “X3DE Pretoria KIDSKAMP 3-5 Julie 2026 (9-13 jaar)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Go to cart
Scroll to Top