194 in stock

X3DE Pretoria JEUGKAMP 30 Jun – 03 Jul 2026 (14-18 jaar)

4 Dag Jeugkamp 30 June -03 July Desember 2026

  • Kamp aankoms: Donderdag 30 June 14:00-16:30
  • Kamp Begin: Donderdag 30 June  17:00
  • Kamp maak klaar: Frydag 03 July  12:00

 

WhatsApp Navrae: 0640876376 / 0815118706

Kanselasies:  Stuur `n boodskap na hallo@x3dejeug.co.za indien U nie die kamp kan bywoon nie.

Click op “Hulpbronne” vir meer informasie op X3dejeug.co.za en wat om saam te bring.

R780.00

Availability: 194 in stock

Category:

X3DE Jeug- en Kinderkampe is `n interkerklike kamp met `n sterk evangelistiese aanslag.

Eksderde Jeugkampe streef daarna om soveel moontlik jongmense se lewens permanent te verander sodat hulle ‘n verskil sal maak in hulle gesinne en gemeenskappe. Ons help die jeug om te fokus op die positiewe dinge in die lewe en om te heers oor hulle omstandighede deur lesings, sport en speletjies, sodat vandag se jeug hulle volle potensiaal kan uitleef.

Die jeug van vandag het ‘n groot aanslag vanuit die wêreld, maar daar is NIKS wat te groot is vir God nie. Daarom moet tieners weet dat hulle tot ALLES in staat is deur Christus Jesus wat hulle die krag gee.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “X3DE Pretoria JEUGKAMP 30 Jun – 03 Jul 2026 (14-18 jaar)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Go to cart
Scroll to Top